welkom • sawubona • welcome
Book your experience | Events | Trips | Training
hambanani logo
info@bikebookings.co.za • +27 (0) 82 895 5009
facebook
bikebookings logo
home Events Accommodation Bike Rentals Latest News Photo Gallery FAQ About Us Guest Book  
banner 01
banner 02
OPERATOR QUICKLINKS
MOTORCYCLING
FACEBOOK
LATEST NEWS
Boek vir motorfietsryers!
article Die Bike Boek – vir motorfietsryers, deur motorfietsryers

Die Bike Boek is ’n Afrikaanse boek saamgestel deur Tobie Wiese met bekende Suid-Afrikaanse skrywers en joernaliste soos Deon Meyer, Dana Snyman, Kerneels Breytenbach, Emile Joubert, Jaco Kirsten en selfs Zelda la Grange, Nelson Mandela se persoonlike assistent!

Die stories is uiteenlopend en handel oor onderwerpe soos hoekom motorfietsry, onvergeetlike motorfietsritte, vreemde ervarings by rallies, manne se behoefte aan meer as net een motorfiets en motorfietservarings uit die skrywers se prille jeug.

Dis sterk aanbevolle leesstof vir enige liefhebber van motorfietse en die motorfietsleefstyl, of jy nou hou van avontuurmotorfietsry, toer of superfietse.

Die Bike Boek kos ongeveer R160 en is beskikbaar by Wild&Heart, Exclusive Books, CNA en www.kalahari.net

Read more news >>>
WANNA KEEP IN TOUCH
  
LATEST NEWS
wild at heart
gear up
rumbux
© Copyright 2011 • Terms & Conditions